|
Het jy die coolste Oppikoppi couch? MK het besluit om alle koppi bokkies die kans te gee om die ultimate rockfan experience te hê.
Staan die kans om jou couch met jouself in die hotseat op die main stage te kry vir die front row seat experience van ‘n leeftyd. Terwyl jou favourite band speel.
Bring jou couch – enige vrot of nuwe rusbank en kyk enige gig met baie spirit en sorg dat MK jou raaksien.
Oppikoppi Smoorverlief
7 – 9 Aug, Northam
Word van voor af smoorverlief op jou couch & favourite band!
MK maak jou die ultimate fan Oppicouch! MK verstaan jou waaib!
|